Baie dankie vir ñ wonderlike kuier, ons het dit baie geniet! Alles was pragtig en skoon, diens was van die hek, ontvangs tot en met die Eenhede – fantasties! Was bevoorreg om gereeld die olifant muisies en voëls by voëlbad (ñ baie goeie idee!) dop te hou. Sal beslis weer by Little Eden gaan kuier!